Marge Simpson

Marge Simpson
’n Beeld van die betrokke karakter.
Marge Simpson met haar familie

Skepping
Eerste verskyning Good Night (1987)
Simpsons Roasting on an Open Fire (1989)
Geskep deur Matt Groening
Stem Julie Kavner
Inligting
Ander name Marjorie Jacqueline "Marge" Simpson
Spesie Mens
Geslag Vroulik
Beroep Huisvrou (tuisteskepper)
Getroud met Homer
Kinders Bart, Lisa en Maggie
Ander familie Ouers: Clancy en Jacqueline Bouvier
Susters: Patty en Selma Bouvier
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State

Marjorie Jacqueline "Marge" Simpson (néé Bouvier) (ongeveer 34 jaar oud) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Sy word gespeel deur Julie Kavner. Sy is die geduldige vrou van Homer Simpson en ma van Bart, Lisa en Maggie. Marge kan uitgeken word deur haar blou hare. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se ma, Marge Groening. Marge verteenwoordig 'n stereotipiese 1950-huisvrou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy